Friday, December 18, 2009


Jaco, 12 maande

Dit was Jaco se tweede sessie van 2009 en soos ek hom ken was hy weer 'n superster..., so maklik om af te neem met daai engel gesiggie.



Die Coetzees